Sunday, July 13, 2025

Die tien beste dokters

 In die wêreld

Die tien beste dokters :-


Die eerste is oefening


Die tweede is sonskyn


Die derde is slaap


Die vierde is om oopkop te wees


Die vyfde is om stadig te eet


Die sesde is geluk


Die sewende is om water te drink is om water te drink


Die agtste is om te glimlag


Die negende is om ander te prys


Die tiende is om 'n blinde oog te draai (Maak een oog oop en maak een oog toe)


Die tien beste dokters in die wêreld


Dis Reg Langs Jou


En dis gratis

No comments: